Posted on

OVK Vesel & Lewende Hawe

OVK se veselafdeling is die tweede grootste wolmakelaar in Suid-Afrika en die grootste hanteerder van sybokhaar in die wêreld. Die werwing van wol en sybokhaar word gerugsteun deur ‘n landswye professionele span tegniese velddienste wat ’n enorme bydrae lewer tot die genetiese verbetering van wolskape en angorabokke, asook die kommersiële prestasie van wol, sybokhaar en […]

Lees gerus verder

Posted on Leave a comment

Redaksioneel

Dohne Merino-telers kan welverdiend gekomplimenteer word vir uitstekende prestasie in die kleinveebedryf gedurende die afgelope drie jaar. Wêreldrekordpryse is agtereenvolgens behaal vir die twee beste Dohne Merino-ramme ter wêreld in 2017 en 2018. Boonop is vyf top Dohne teeltvaars op die Nasionale veiling van 2019 teen die gemiddelde prys van R106 400 elk verkoop. Die […]

Lees gerus verder

Posted on

(English) Cash flow solutions from the farm to the abattoir.

Jammer, die artikel is sleg beskikbaar in Engels. Now let’s talk AgriBusiness. Our AgriBusiness teams are not only bankers, but also agricultural experts of this dynamic sector. We’ll give you access to working capital, and the flexibility you need to operate your business. This is the reason more businesses partner with Standard Bank than any […]

Lees gerus verder

Posted on

Wool Testing Bureau SA

(English) WTB Is a Company Limited by guarantee and, having no shareholders, is neutrally positioned and committed to serve the entire wool industry in South Africa. WTB was incorporated on 26th June 1990 and provides sampling and testing services to the South African Wool and Textile Industries. The company is involved in testing and research for purposes of the certification of wool according to the requirements laid down by the International Wool Textile Organisation (IWTO).

Lees gerus verder

Posted on Leave a comment

Streekwenners van die Bobaasteler Kompetisie

Die streekwenners in hierdie aankondiging, is geïdenti- fiseer volgens objektiewe maatstawwe wat in dié kom- petisie se puntekaart saamgevat is. Aspekte wat oor- weeg word sluit ondermeer in: stoet-administrasie, raspromosie, tydige afstuur van alle dokumente soos geboorte registrasies, keur- ings per Kapita lyste, akkuraatheid van data en teelt- waardes. Afgesien van doeltreffende gebruik van teelt- […]

Lees gerus verder

Posted on

Molatek – Wolmeester – Verseker profyt

Wool Master Concentrate increases the performance of ewes on complete mixed diets during pasture shortages and gives increased milk production during lactation. It is fed to ewes as a maintenance and production lick or complete mixed diet for additional foetus and udder development in late pregnancy. It helps to prevent weight loss whilst increasing conception and weaning percentages.

Lees gerus verder

Posted on

Pelvimetrie en ander geselekteerde metings by jong Dohne Merino-ooie

Agtergrond: Dystokia kom voor wanneer daar fout kom met een of meer van die drie hoofkomponente van geboorte nl.: uitdrywingskrag, geboortekanaal- toereikendheid en fetale grootte of posisie (Mee, 2008). Deutscher (1991) het aangedui dat die grootste oorsaak van dystokia ‘n disproporsie is tussen geboortegewig en die bekkenarea van die ooi. Hierdie bevinding word ook ondersteun […]

Lees gerus verder

Posted on

Voermol Maxiwol Konsentraat

Voermol Voere het vir meer as 50 jaar boere in staat gestel om hul vee strategies te voer vir maksimum rendement op hul belegging. Voermol produseer ’n volledige reeks kwaliteit melasse gebaseerde produkte wat wetenskaplik gebalanseer is. Hierdie produkte voldoen aan al die voedingsbehoeftes van herkouers tydens verskeie produksie stadiums en op alle weiding tipes. Die kern van die proses is die strewe na doeltreffende diere produksie.

Lees gerus verder

Posted on Leave a comment

(English) Shepherd Farm Software

Jammer, die artikel is sleg beskikbaar in Engels. The Shepherd program was recently upgraded to provide for electronic ear-tagging. The program is now fully integrated with the electronic ID Reader – APR-500. Information such as mating’s, pregnancies, lambing’s, weights, wool data and health related data, can now be automatically imported from a Remote Terminal Unit […]

Lees gerus verder

Posted on

Dohne Merino Kamera

Die Dohne Merino Telersgenootskap neem jaarliks op ‘n gereelde basis deel aan expos en inligtingsdae. Die doel hiermee is natuurlik om inligting oor die wolskaapbedryf met telers en belangstellendes te deel maar ook om die jongste verwikkelings rakende Dohne Merinoteelt te komunikeer. Die hoof-geleenthede het vanjaar ingesluit: Nampo Kaap, Alfa expo te Parys, Vrystaat, die […]

Lees gerus verder

Posted on Leave a comment

DNS-toetse by skape vir Teeltbevestiging

Die toenemende belangstelling in tegnologie in landbou en die feit dat telerverenigings toenemend vereis dat ouerskap van diere bewys moet word met DNS ouerskaptoetse, maak dit ‘n goeie tyd om oorweging te skenk daaraan om ‘n DNS- profiel databasis van stoetdiere op te bou. DNS-profiel toetse word wêreldwyd as die standaard vir teelbevesting van plaasdiere […]

Lees gerus verder

Posted on Leave a comment

Dohne Merino Kursusse 2019

Kursusse bly een van die hoof bemarkingsaksies van die Dohne Merino Telersgenootskap. Die doel met die kursusse, is om die ras bekend te stel en “‘n liefde” vir die ras op te wek by alle kursusgangers. Hierbenewens bied kursusse hoogs tegniese inligting oor diereteelt, boerdery bestuur en administrasie, noodsaaklike inligting vir inspekteurs en telers om […]

Lees gerus verder

Posted on Leave a comment

2019 Promosie Veilings – ‘n Nuwe tendens

‘n Nuwe tendens het onder stoeterye posgevat nl. om mede telers toe te laat om as “gasverkopers” ramme op hulle veilings te verkoop. Resultate van sulke “gesamentlike” veilings moes noodwendig afsonderlik onder produksie veilings uitslae aangedui word. In sommige gevalle, het telers ook hulle produksie veilings gekombineer met ‘n promosie veiling om moontlik beter blootstelling […]

Lees gerus verder

Posted on

Neem ‘n sprong met White Wools

Produksie veiling op 22 Januarie 2020. The Pienaars have been renowned in the wool industry for years, especially for their excellent rams and when looking at their successes at the National Auction in Bloemfontein over the last few years, it is easy to see why. The Pienaars have been farming with sheep for 110 years, and Dries Pienaar, owner of White Wool’s Dohne Merino stud, sees it as his calling. He took ownership of the stud five years ago.

Lees gerus verder

Posted on

Vleissentraal – Die Beste Bod

Vleissentraal is reeds meer as 80 jaar sinoniem met veebemarking in Suid-Afrika. Die maatskappy spog met ‘n lang geskiedenis wat getuig van ‘n aktiewe rolspeler in die georganiseerde landbousektor. Vleissentraal het ten doel om die maksimum waarde van lewendehawe, wild en eiendom vir beide die koper en verkoper te onderhandel met billike terme en voorwaardes. Die […]

Lees gerus verder

Posted on Leave a comment

Results of the Dohne Merino Autumn Sales Season 2019

  The autumn Dohne Merino Production sales exceeded all expectations except for a few sales in areas experiencing the negative effect of the past four years drought conditions.  Once again, the Dohne Merino breed, proved its mettle under conditions of a severe summer drought during which farmers were forced to reduce stock numbers in especially […]

Lees gerus verder

Posted on Leave a comment

Dohne Merino Kursus – 3 & 4 July 2019

Presented by Kobus Delport, manager of the Dohne Merino Breed Society of South Africa, and hosted by Stormhoek, Memel. Attend this practical and resourceful course to empower yourself with excellent knowledge on Dohne Merino Breeding & Farming. General Information Limited space book now! Bookings close on 18 June 2019, if any space still available Course […]

Lees gerus verder