Plaas Mullersvlei in die Calvinia Williston landdrosdistrikte. Grens aan Fraserburg. Mullersvlei is geleë waar Riet en Rhenosterriviere bymekaar kom. Sedert 1980 boer ons hier met n gem reënval 150mm . Sommige jare effe beter maar op die oomblik is ons sedert 2013 in n rampdroogte vasgevang en nog steeds is daar geen vooruitsig. Van lusernproduksie op bykans 200ha is daar geen sprake. Ons boer slegs met Dohne Merinos. Geen ander rasse. Stoet is begin in 1984.
Ek was nog altyd trots om deel te wees van die Dohne Merino familie. Baie dankie vir 'n immer vernuwende teeltstelsel. Eks bevoorreg om van Cameron McMaster, Henri Londt, Dr Kobus Delport en Dr Buks Olivier baie te leer. Dankie aan Marion Krause en die ander kantoor personeel oor die jare.
Enige iemand wat in skaapboerdery belangstel, lees die boek "The Birth of a breed". Jy sal nie spyt wees nie.

Dohne Merino is a breed that never dies and always adapts.
Mullersvlei Dohne Merino Stoet
Marcellene van Rooyen
Calvinia
8190
Western Cape
027 341 2253
082-3864048
Auction: 29 August 2023
National Sale: 17 February 2021
National Sale - 17 Feb
MV190216
National Sale - 17 Feb
Lot: 24
Ram met baie goeie woleinskappe (stapellengte) en uistaande speendirek en matenale syfer met goeie balans tussen wol,vleis en reproduksie.
Sire: | MV170046 |
Dam: | MV150179 |
Date of Birth: | 09/03/2019 |
Sex: | Ram |
Body Weight: | 4.499 * |
Wean Direct: | 3.0025 * |
Wean Maternal: | 0.3664 + |
Clean Fleece Weight: | 0.2323 + |
Fibre Diameter: | -0.613 + |
General Merit: | 16.17 * |
National Sale - 17 Feb
MV190299
National Sale - 17 Feb
Lot: 25
Ram met goeie vleiseinskappe (bouvorm en speendirek) met goeie stapellengte wat positiewe bydrae lewer tot vleis en wol produksie van kudde.
Sire: | MR170216 |
Dam: | MV170252 |
Date of Birth: | 16/03/2019 |
Sex: | Ram |
Body Weight: | 1.5192 = |
Wean Direct: | 1.2869 = |
Wean Maternal: | -0.2316 - |
Clean Fleece Weight: | 0.1309 = |
Fibre Diameter: | -1.0257 * |
General Merit: | 10.66 + |