Posted on

From the Scripture

1 Tim 2: 1-4 “First of all, then, I urge you that petitions, prayers, requests, and thanksgivings be offered to God for all people; for kings and all others who are in authority, that we may live a quiet and peaceful life with all reverence towards God and with proper conduct. This is good and pleases God our Saviour, who wants everyone to be saved and to come to know the truth”

Colleagues, we are experiencing a very difficult time at present. Meat prices have fallen, one wool auction after another is cancelled. It is very dry in large parts of our country, livestock feed is very expensive, vermin is a problem and we also have a very high tax burden. All factors beyond our control. What can we do?
Paul writes to his spiritual son Timothy: “Do not underestimate the power of prayer.” When you come to a point where you feel totally extradited, the only way you can follow is to go back to our Heavenly Father. He is the hearer and the answerer of prayer. He is the only one who can deliver us. He promises us a calm and quiet equilibrium. Fully committed to God in all honesty, but then we must ask it of Him.

Luke 11: 9: “Ask and you will receive, seek and you will find. Knock and the door will be opened to you.”

1 John 3:22: “… when we pray, we will receive.”
We need real help. The only place where we will surely
receive help is with the Lord.
Farm in tranquillity, because God is and remains in control.

1 Tim 2:1-4 “Ek dring daarop aan dat daar in die eerste plek met smeking, voorbidding en danksegging gebid moet word vir alle mense: vir die wat regeer en vir almal wat gesag uitoefen, sodat ons ‘n rustige en stil lewe kan lei in volkome toewyding aan God en in alle eerbaarheid. So is dit goed en aanneemlik vir God, ons Verlosser, wat wil hê dat alle mense gered word en tot kennis van die waarheid kom.”

Kollegas, ons beleef ‘n baie moeilike tyd. Vleispryse het geval, die een wolveiling na die ander word gekanselleer. Dit is in groot gedeeltes van ons land bitter droog, veevoer is baie duur, ongediertes is ‘n probleem en boonop sit ons met ‘n geweldige hoë belastinglas. Alles faktore buite ons beheer. Wat kan ons doen?

Paulus skryf aan sy geestelike seun Timotheus: “Moenie die krag van gebed onderskat nie.” As jy in ‘n posisie kom dat jy totaal uitgelewer voel, is die enigste uitweg wat jy kan volg: om terug te gaan na die Hemelse Vader. Hy is die Hoorder en die Antwoorder van gebed. Hy is die enigste een wat vir ons kan uitkoms gee. Hy belowe aan ons ‘n rustige en still ewe. Volkome toegewyd aan God in alle eerbaarheid, maar dan moet ons dit van Hom vra.

Lukas 11:9
: ”Vra en vir julle sal gegee word, soek en julle sal kry. Klop en vir julle sal oopgemaak word.”

1 Joh 3:22 :”…as ons bid, ontvang ons.”
Ons het werklike hulp nodig. Die enigste plek waar
ons sekerlik hulp gaan ontvang is by die Here. Boer rustig, want God is en bly in beheer.