To avoid any misunderstanding the complete program around and including the national sale is repeated in both English and Afrikaans:
Om enige misverstand uit die weg te ruim word die volledige program rondom die 2019 Nasionale veiling hier herhaal:
The council meeting will start off at the Freestate Stadium, 15H00 hour, Monday afternoon, 18 Feb. Councillors are invited to, afterwards, and at own cost, informally have supper together, as in the past. Council meeting continue from 8H15 Tuesday morning, 19 Feb until 13H00 at the latest.
Raadsvergadering skop af by die Vrystaat Stadion, 15H00, Maandag middag, 18 Feb. Raadslede word uitgenooi om informeel daarna saam te eet op eie koste – soos elke jaar in die verlede. Die Raadsvergadering word voortgesit op Dinsdag-oggend 8H15, 19 Feb tot om 13H00 op die laatste.
SALES RAMS – must be penned and available for inspection at 14H00, Tuesday afternoon, 19 Feb. The four Inspectors delegated, two from BKB and two from OVK must be present at 14H00 at the sales pens.
VEILINGSRAMME – moet ingekraal en beskikbaar wees vir inspeksie om 14H00, Dinsdag middag, 19 Feb. Die vier aangewese inspekteurs, twee van BKB en twee van OVK, moet om 14H00 by die veilingskrale teenwoordig wees.
ANNUAL GENERAL MEETING (AGM) – will take place at 18H00, Tuesday, 19 Feb, Sunshine Hall, Bloemfontein showgrounds. Please note that the minutes of the 2018 AGM together with the notice of the 2019 AGM, were, in January, e-mailed to all members as stipulated in the Constitution and bylaws. The Council report was for your information, also published on this Website. All members and interested persons are welcome to attend but only members may make proposals and vote.
ALGEMENE JAARVERGADERING (AJV) – sal om 18H00, Dinsdag, 19 Feb, Sunshine Saal, Bloemfontein Skougronde plaasvind. Let asseblief daarop dat die notule van die 2018 AJV asook die kennisgewing van die 2019 AJV, reeds in Januarie na alle lede per e-pos versend is. Dit is in gevolge van vereistes van die grondwet en regulasies. Die Raadsverslag is ook op die webwerf gepubliseer vir elke lid se kennisname. Alle lede en belangstellende persone is welkom om die AJV by te woon. Slegs lede mag egter voorstelle indien en stem.
SALES FUNCTION – The pre-sale function will take place after the AGM, 19H00, Tuesday, 19 Feb, Fleece hall, Bloemfontein Showgrounds (next to the sales complex). All members, their families, Inspectors, Sellers, Prospective Buyers, the press and persons invited are welcome. Please note that receivers of awards of the Society as well as all sponsors must attend this occasion.
VEILINGSFUNKSIE – sal direk na afloop van die AJV plaasvind om 19H00, Dinsdag, 19 Feb, Vagsaal, Bloemfontein skougronde (Langs die veilingskompleks). Alle lede, hulle families, inspekteurs, Verkopers, Voornemende kopers, die pers en uitgenooide persone is welkom. Let asseblief daarop dat ontvangers van toekennings van die Genootskap sowel as alle borge van die Genootskap, hierdie geleentheid moet bywoon.
NATIONAL SALE – takes place at 11H00 on Wednesday morning, 20 Feb 2019. Rams (68 entries) represent the cream of the breed and can already be viewed from 8H00.
NASIONALE VEILING – Vind plaas om 11H00 op Woensdag oggend, 20 Feb 2019. Die ramme (68 inskrywings), verteenwoordig die “ROOM” van die ras en kan reeds van 8H00 besigtig word.