Sny biltong uit die boude en die rugstring van die karkas. Die res van die karkas kan afgesny word en daarmee maak jy heerlike wors (nat of droog). Speserye vir biltong is eie keuse van hetsy ‘n boere resep of klaar gekoopte biltong speserye . Gebruik 40g speserye per kilogram biltong vleis. Sprinkel dit oor die biltong en laat dit lê vir ‘n uur en daarna kan jy dit ophang om te droog. Die beste biltong word gemaak van ‘n ou ooi of ‘n lekker groot uitskot ram. Die biltong is altyd sag al is dit ouer diere.
Recent Posts
- Kouga Dohnes – Production sale 2026 14 September 2026
- Nello Dohnes- Production sale 2026 4 September 2026
- Towerland Dohnes – Production sale 2026 4 September 2026
- Charlton Dohnes – Production sale 2026 4 September 2026
- Pleasant View Dohnes – Production sale 2026 2 September 2026
- Mullersvlei Dohnes – Production sale 2026 2 September 2026
- FEM Dohnes- Second Production sale 2026 21 August 2026
- Olyvenbosch Dohnes – Production sale 2026 17 August 2026
- Schietfontein Dohnes – Production sale 2026 13 August 2026
- Spansaam Dohne Merino – Production sale 2026 13 August 2026
