Die getal geregistreerde dohnemerinotelers wat die Wes- en Suid Kaap bedien, beloop tans 24 gevestigde telers, asook twee nuwe stoeterye wat onlangs gestig is.

Die 24 gevestigde stoeterye – met ’n gemiddelde stoetgrootte van 600 ooie in volproduksie – is strategies eweredig oor die winterreën-bedieningsgebied versprei.
Lees die res van die artikel hier: Netwerk24.