Posted on

Piket Dohnes – Production sale – 2020

Isak Smit held Piket Dohnes 13th production on Thursday, 6 August 2020 at the Eendekuil recreational hall.  The total 0f 81 Dohne Merino rams were all sold at the excellent average price of R13475.   The top priced ram with production figures of growth rate +2.41 kg.,  maternal growth rate +0.46 kg., weaning rate 0.58 %,  clean wool +0.18kg., fibre diameter -0.16,  was sold at the price of R72000 to HL Kitshoff and sons, Moorreesburg.  Ewes (72, not pregnant) were sold at the average price of R2700.

Op Donderdag 6 Augustus 2020 het Isak Smit eienaar van Piket Dohne Merino stoet in die Eendekuil distrik sy 13de produksieveiling aangebied te Eendekuil Ontspanningsaal! Die aanbod het bestaan uit 81 A & AA ramme en 72 oop ooie!

Die duurste Dohne Merino ram (MR 19-538) van die dag is verkoop aan HL Kitshoff & seuns van Moorreesburg vir ‘n bedrag van R 72 000, die gemiddeld oor die ramme was R 13 475. Die ooie is vir ‘n gemiddelde prys van R 2 700 stuk verkoop!

Die veiling het ‘n 100% verkoopsyfer behaal en die veiling is uiters suksesvol aangebied deur BKB Wes-Kaap en mnr.Appie Maritz het as afslaer opgetree.