Photo L/R: Back Appie Maritz (auctioneer, BKB, Paarl), Izak Smit and grand daughter, Mia Nigrini (Seller, Eendekuil), Jan van Deventer and Wessel-Jan van Deventer (buyers, Riviersonderend), Pieter du Plessis (stud advisor, BKB), Leon Strauss (BKB). Front Thomas Banies (Holding the ram)
Op Donderdag 1 Augustus 2019 het Izak Smit eienaar van Piket Dohne Merino stoet in die Eendekuil distrik sy 12de produksieveiling aangebied te Eendekuil Ontspanningsaal! Die aanbod het bestaan uit 85 A & AA ramme en 75 ooie!
Die duurste Dohne Merino ram (MR 18-098) van die dag is gesamentelik verkoop aan Blydskap Dohne Merino stoet van Riviersonderend asook Weska Dohne Merino stoet van Bredasdorp vir ‘n bedrag van R 63 000, die gemiddeld oor die 85 ramme was ‘n besonderse bedrag van R 15 520. Die ooie is vir ‘n gemiddelde prys van R 1 900 stuk verkoop!
Mr Izak Smit held the 12th production sale of Piket Dohnes on Thursday the 1st of August 2019. The total set of 85 rams on offer were sold at one of the highest average prices of the Spring season, R15,520. The highest priced ram was sold to Mr Jan – and Wessel-Jan van Devender from Riviersonderend and Mr. Boeta Wessels, Bredasdorp, at the price of R63,000. A total of 75 Dohne Merino ewes were sold at an average price of R1,900