KUSUSSE 2015
Die Genootskap se kursusse gedurende 2014 is deur ‘n ongekende getal belangstellendes en voorne-mende inspekteurs bygewoon. Hierdie kursusse vorm nie alleen deel van die kernbesigheid van die ras nie, maar dit is die enigste platform om nuwe tegnologie en standaarde ten opsigte van Dohne Merino teelt oor te dra. Dit is van kritiese belang dat ALLE telers en inspekteurs deurlopend op hoogte bly van hierdie ontwikkelings. Dit word sterk aanbeveel dat telers en inspekteurs wat meer as vyf jaar gelede die kursus voltooi het, ’n opvolg kursus bywoon om op hoogte van sake te bly. Die jaar het afgeskop met die kursus te Dohne Navorsing stasie wat deur ondermeer drie Suid Amerikaanse Dohne Merino genote bygewoon is. Ons kursus notas word tans herskryf om aan te pas by die vordering wat oor die afgelope 10 jaar ten opsigte van rasverbetering geskied het. Stoet-telers en veral hulle kliënte behoort hierdie kursusse (met opgedateerde notas) van groot waarde te vind!
Stutterheim (24—26 February 2015):
This course was attended by 23 Flock farmers and Inspectors. Three visitors from Uru-guay under the auspices of Mr. Cameron McMaster successfully completed the course for inspectors. Top local students, Izak Nel, Cassie Griffen and Bertie Michau all attained a mark of 70%. However our South American guests clipped them by a narrow margin! . Our gratitude to Richard and Mandy Armstrong (EDCN and RA) who as always provided excellent facilities and animals and expertise for a superb two day practical experience. A first was that the students completed their theoretical exams in Richard’s shearing shed! As Usual Dohne ADSRI made their excellent facilities available for the course that has became a permament feature on the Dohne calender.
Course pictures are published under Dohne Camera